Rascal R500 Series Manual do Utilizador Página 1

Consulte online ou descarregue Manual do Utilizador para Scooters Rascal R500 Series. Montecasino Lootjielys Manual do Utilizador

  • Descarregar
  • Adicionar aos meus manuais
  • Imprimir
  • Página
    / 5
  • Índice
  • MARCADORES
  • Avaliado. / 5. Com base em avaliações de clientes
Vista de página 0
14 Maart 2011
14 Maart 201114 Maart 2011
14 Maart 2011
Uitgawe 182
Uitgawe 182Uitgawe 182
Uitgawe 182
Reënboogland Rakker
Reënboogland RakkerReënboogland Rakker
Reënboogland Rakker
Hierdie koerant behoort aan
: ____________________________
Tema vir die hele skool
:
Paasfees
Hoof: Christe
Hoof: ChristeHoof: Christe
Hoof: Christe
lle Greyling
lle Greylinglle Greyling
lle Greyling
Adjunk Hoof: Sonita Prinsloo
Adjunk Hoof: Sonita PrinslooAdjunk Hoof: Sonita Prinsloo
Adjunk Hoof: Sonita Prinsloo
Gebeurtenisse:
Gebeurtenisse:Gebeurtenisse:
Gebeurtenisse:
22 Maart:
22 Maart:22 Maart:
22 Maart:
Trekking
23 Maart:
23 Maart:23 Maart:
23 Maart:
Oueraand:
Aanpassingsverslae
25 Maart:
25 Maart:25 Maart:
25 Maart:
Paashaas kom kuier
Weeklikse Nuus
Weeklikse NuusWeeklikse Nuus
Weeklikse Nuus
Bladsy 1 van 2
Bladsy 1 van 2Bladsy 1 van 2
Bladsy 1 van 2
INHOUD:
1. Donkey derby
2. Vakansieprogram
3. Lootjielyste
4. Plastiese sakkies
5. Oueraand
6. Gedagte
7. Veels geluk
8. Vakansiedag
9. spyskaart
Donkey Derby
Dankie vir al die ouers & hul
gaste wat dit bygewoon het, in
besonder die gasvrouens vir jul
hulp en vir die verkoop van
kaartjies.
Ons is ook baie dankbaar dat
ons so baie borge gekry het en
iemand het ‘n anonieme
donasie van R4200 gegee –
baie baie dankie!
Sien die foto’s op die volgende
bladsy, die gaste het omtrent
“all out” gegaan met hul
uitrustings!
Maart/April
Vakansieprogram
Die skool sluit op Vrydag
25
Maart 2011. Ons
vakansieprogram is vanaf
28 Maart8 April. Koste
beloop R5
per dag, per kind
en is dieselfde vir voldag &
halfdag kleuters. Slegs
kleuters wat ingeskryf is teen
23 Maart sal toegelaat
word, jammer
GEEN kleuter sal na die
datum aanvaar word nie.
Die vorm is hierby
aangeheg. Plaas asseblief
die vorm & gelde in die
plastiese sakkie wat ons
more
verskaf.
Montecasino Lootjielys
Elke kleuter sal more ‘n lootjielys met 50 lootjies op ontvang.
Die lootjies kos R10 elk, enige iemand kan inskryf en die pryse
word getrek op 22 Maart.
So wat kan jy wen? Een van twee pryse wat bestaan uit ‘n
aandete, oorslaap en ontbyt, ballonkaartjies, voëlpark
kaartjies en
fliekkaartjies by Montecassino. Die pryse se waarde is R2,
259.00
elk! Die kleuter wart die meeste lyste volmaak sal ‘n prys
ontvang ter waarde van R250! Nog lyste is beskikbaar in die
kantoor.
MAAK ASSEBLIEF SEKER U HAAL U KIND SE LYS UIT SY/HAAR
ROOI LêER MORE! ELKE LYS HET ‘N UNIEKE NOMMER EN SOU
DIE LYS WEGRAAK SAL U VERANTWOORDELIK WEES VIR DIE
BETALING VAN R500.
Vista de página 0
1 2 3 4 5

Resumo do Conteúdo

Página 2 - Plastiese

Spyskaart: Week Spyskaart: Week Spyskaart: Week Spyskaart: Week 2222 Maandag Lasagne D

Página 4 - Plastic money bags

MenuMenuMenuMenu: Week : Week : Week : Week 2222 Monday Lasagne Tuesday Chicken porti

Página 5 - HOLIDAY PROGRAM

April 2011 VAKANSIEPROGRAM HOLIDAY PROGRAM Naam van kleuter/-s: Name of child/-ren:_____________________________________________ Klas: Class:

Comentários a estes Manuais

Sem comentários